Monthly Archive: August 2012

Jaded Ink Vrydag Bederf 0

Jaded Ink Vrydag Bederf

Die week is verby. Jaded Ink Vrydag Bederf is hier! Die naweek is jou laaste kans op al jou goed gesort te kry vir Oppikoppi. Gebruik sommer my Oppikoppi hints en tips, of moenie....

Gevaaalike Oppikoppi hints en tips 4

Gevaaalike Oppikoppi hints en tips

Daardie tyd van die jaar het aangebreek, amper. Ses dae van nou af hang die bekende stofwolk oor die Oppikoppi-plaas soos die voete van gelukkige Oppikoppi-gangers dans van blydskap. Ek self kan aan niks...

Stoute Boudjies voor Oppikoppi 2

Stoute Boudjies voor Oppikoppi

Nog net ‘n week voor Oppikoppi! Dit beteken dat jy nog net vandag en volgende week se Stoute Boudjies gaan sien voor Oppikoppi. Ek gaan Woensdag al die pad na Koppi toe aanpak, maar...