Monthly Archive: August 2012

Slipknot – Before I Forget 3

Slipknot – Before I Forget

Vandag is Vrydag, maar vir een of ander rede vind ek myself in ‘n Slipknot binge. Dit is kwaad, dit is agresief, dit is wreed en dit is great. Dus het ek gedink om...

Stoute Boudjies vir wêreldvrede 0

Stoute Boudjies vir wêreldvrede

Plaas al die narre wat so baie geld spandeer aan oorlog maak eerder agteroor sit en rustig na Stoute Boudjies kyk. Dan was daar nou al seker ses Mars Rovers op Mars. Gelukkig kan...

Jack White – Blunderbuss Review 0

Jack White – Blunderbuss Review

Jack White, best known as the lead singer and guitarist of The White Stripes, also a member of The Raconteurs and The Dead Weather, released his solo album Blunderbuss in April 2012. I finally...

Tom Waits – Hell Broke Luce 3

Tom Waits – Hell Broke Luce

Tom Waits is ‘n Amerikaanse musikant met ‘n baie unieke styl. Sy musiek is vreemd, maar great terselfdetyd. Sy stem is ook uniek, dit klink asof sy stembande uitgehaal is, agter ‘n bakkie op...

Girl laat haar hol tattoo 4

Girl laat haar hol tattoo

Wat doen jy as jy ‘n tattoo wil kry, maar iewers waar nie veel mense dit ooit gaan sien nie? Jy laat jou hol tatoeëer. Die girl is 22 en sy kry ‘n tattoo...

4

Die spammer en gevaaalik.com

Die koms van die internet het ons lewens heelwat verbeter. Dit voel amper onmoontlik om te dink aan ‘n wêreld sonder e-pos, Skype, YouTube, internet banking en gevaaalik.com. Ongelukkig voel dit ook deesdae onmoontlik...

Passion Pit… Gee my nog 0

Passion Pit… Gee my nog

Vanoggend se Vrydag Party Song is tans een van my gunstelinge op die radio: Passion Pit se “Take a Walk”. Fokkit, as ek die song hoor wil ek net begin dans. Hierdie treffer gaan...