Monthly Archive: August 2012

The Distillers – The Hunger 0

The Distillers – The Hunger

The Distillers is ‘n punk band met Brody Dale as die vocalist. Al bestaan die band uit vier lede het Brody Dale meeste van die musikale werk self gedoen, guitar gespeel, gesing en songs...

PSY – GANGNAM STYLE 4

PSY – GANGNAM STYLE

Ek weet nie waar kom die ou vandaan nie en ek het nie lus om nou die interwebs deur te soek om uit te vind nie. My maagspiere is te seer van al die...

Katy Perry wys ons haar Stoute Boudjies 3

Katy Perry wys ons haar Stoute Boudjies

Gewoonlik gee ek nie ‘n fok om wat met celebrities aan gaan nie. Behalwe as dit iets snaaks is of dit is ‘n gevaaalike dame celebrity wat bietjie lyf wys of in ‘n home...

Straatligkinders – Duiwel Dans 1

Straatligkinders – Duiwel Dans

Die Straatligkinders is tans besig om hulle nuwe album te record. Die eerste single en die video wat saam met die song “Duiwel Dans” gaan is wel vandag al bekend gemaak. Sodra die ouens...

Stoute Boudjies is die perfekte vorm 0

Stoute Boudjies is die perfekte vorm

Dinge gaan op en af. Meeste van die tyd gaan dinge goed, dan so elke nou en dan maak alles jou die moer in. Stoute Boudjies is die een ding wat my altyd laat...

Die motorfiets is jou baas 0

Die motorfiets is jou baas

Gister oppad huistoe het ek heel voor by ‘n die verkeerslig gestop en toe lê daar in die middel van die pad ‘n fucked-up motorfiets en ‘n ou wat gelyk het of hy in...

Wat dink jy van Nickelback? 3

Wat dink jy van Nickelback?

Na Soutie se post vanoggend oor waarom baie mense daarvan hou om vir Nickelback te haat, wil ons graag weet wat die gevaaalik.com-lesers van dié Kanadese band dink. Stem in die peiling regs bo...

World of Warcraft gaan Kung Fu Panda op jou ass 7

World of Warcraft gaan Kung Fu Panda op jou ass

Ek speel al vir lank nie meer World of Warcraft nie. Die rede hiervoor is dat as jy regtig die game wil speel kan jy dit nie doen en ‘n sosiale lewe handhaaf op...

Why People Love to Hate Nickelback 7

Why People Love to Hate Nickelback

Nickelback began their “musical career,” (I’m already developing a mild twitch), in the mid-late 90′s. Their first internationally recognized album “Silver Side Up” was released (from the cage it should never have been allowed...

Stone Sour – Gone Sovereign / Absolute Zero 1

Stone Sour – Gone Sovereign / Absolute Zero

Stone Sour is een van Corey Taylor (van Slipknot fame) se side projects. Stone Sour is waar Corey Taylor meer van sy melodic vocals doen, iets wat hy nie regtig baie van gedoen kry...

Beast – Fill the Hole 1

Beast – Fill the Hole

As jy nog nie Beast ken nie dan is jy duidelik nie ‘n groot fan van SA musiek nie. Beast bestaan uit Inge Beckmann (van Lark) op vocals, Louis Nel en Rian Zietsman (altwee van...

0

Revenge is a Dish Best Served Pink

Het een van jou familielede of vriende al toegang tot jou Facebook profile gekry en bietjie fun gehad deur jou allerhande goed te laat skryf en doen wat jy nooit self sou skryf of...