Monthly Archive: May 2011

Die spieëlBEELD 0

Die spieëlBEELD

Dit is vir my fokken snaaks wanneer mense toegelaat word om te sê wat hulle wil.  Veral in ons land, en veral as dit handel oor ‘n artikel soos hierdie. As jy soos ek...

Gooi hom dikkes, gooi hom! 0

Gooi hom dikkes, gooi hom!

Môre al die gevaaalike mense op die interweb vanoggend. Ons brasse hier by gevaaalik.com hoop julle het ‘n befokte langnaweek gehad, en ons weet sommer julle sien baie uit na werk vir die res...

Ontmoet vir Meytal Cohen 2

Ontmoet vir Meytal Cohen

Meytal Cohen is ‘n awesome drummer uit Israel. Sy is gebore en het grootgeword in Ramat-Gan, maar na sy haar twee jaar militêre diensplig (ja, ook Israeli-vroue het diensplig) voltooi het, het sy gerelocate...

Swakste cover van Stones song ooit 0

Swakste cover van Stones song ooit

Die Stones is een van die grootste bands van die afgelope 50 jaar. Nie dat dit nodig is nie, maar hier is net een bewys daarvan: In die tydskrif Rolling Stone se “500 Greatest...