Monthly Archive: May 2011
Stoute Boudjies
Na laasweek se goeie terugvoer oor die Stoute Boudjies is ek bly om te sê dat die Stoute Boudjies hier is om te bly. Die wat dit nie like nie kan voorstelle maak. JacoGC...
Raiden speel die Mortal Kombat rave tune acoustic
Ek het die video al ‘n rukkie terug ontdek maar deur my soektog vir ‘n lekker video van Orianthi het ek weer nou die aand daarop afgekom. Die bra se naam is Ewan Dobson....
SA se volgende uitvoerprodukte
Howzit aan al die dansverslaafdes! Ek hoop julle brasse het ‘n befokte naweek gehad en sien kak baie uit na die week wat voorlê. If you can’t beat them, join them. Meeste van jule...
Oor die illusive Grammy en Afrikaanse popsangers
En dis te goed om te glo Nee ek sê nie net so Dis die waarheid Vertel ek vir jou Dit is ‘n snippet uit Jakkie Louw se liedjie “Gemaak in SA”. Weirdly speel...
Osama leef
En die bra is moerse populêr ook nog. Eintlik lyk hy maar net soos Osama. Hy’s ‘n Colombian genaamd Hasmet Hichster Londono, en in die buurt Sante Fe in Bogota (die hoofstad) is hy...