Monthly Archive: March 2011

Iets vir die dames 6

Iets vir die dames

Die afgelope paar weke kry ek baie kommentaar van ons vrouelesers af wat kla oor ons te veel boude, sexy lyfies, “halfkaal meisies” en porn op gevaaalik.com het. Ek was geskok, veral toe ek...

Grapgat 0

Grapgat

Jannie en Pietie jaag rond in die strate van hul buurt met hul fietse. Jannie ry deur ‘n slaggat en val hom kapletter. Pietie onthou dat die oom voor wie se huis Jannie neer...

Vrydag Bederf 0

Vrydag Bederf

Die naweek is ‘n lang naweek. Kan ek ‘n “Fok Ja!” kry asb? Vanaand is die eerste keer in ‘n baie lang ruk wat die hele gevaaalik.com saam gaan braai en ‘n paar doppe...

Klein doos kry waarvoor hy vra 1

Klein doos kry waarvoor hy vra

Die klein kak soek kak met die groot rustige ou. Toe kry die klein poesbek waarvoor hy gevra het, die groot seun strip sy moer en bring die pyn. Lekker!

Stoute Boudjies 1

Stoute Boudjies

Welkom by skatterlag Woensdagoggend. Jy is so te sê halfpad deur die week, dis “klein Vrydag” en die res van die week is alles fokken downhill. Die Proteas het ons darem weer begin trots...

Moan jy nog oor Suid Afrika? 1

Moan jy nog oor Suid Afrika?

More More al julle gevaaalike mense. Die einde van die wêreld is waarlik naby, aardbewings, nuclear disasters en die Leeus wat ‘n Super 15 game wen! Ok vlou joke ek weet maar ek moes...

Yolandi Malherbe Interview 4

Yolandi Malherbe Interview

Yolandi Malherbe was vriendelik genoeg om so hele paar exclusive foto’s met ons te deel net vir gevaaalik.com en ons lesers. So geniet dit. Vote ook vir haar in die Sports Illustrated New Model...