Monthly Archive: March 2011

Singstar word kommin (en nog kakker) 0

Singstar word kommin (en nog kakker)

Wie van julle ken Singstar? Dis die Karaoke-speletjie vir die Playstation. Wel dit het sopas nog kakker en fokken kommin geword. Jy sal dit nie glo nie, maar die mense van Singstar en Sony...

Stoute Boudjies op ‘n Donderdag 0

Stoute Boudjies op ‘n Donderdag

Hierdie week kry julle Stoute boudjies op ‘n Donderdag. As jy meer Stoute Boudjies of Vrydag bederf of enige ander dames wil sien, doen dit hier: Gevaaalike Dames

Dogboarding 0

Dogboarding

Party mense is te erg oor hulle honde. Maar hierdie ouens vat dit een fokken stap te ver. Wel nie regtig nie maar dit bly snaaks. Dogboarding. Dogboarding from DANIELS on Vimeo.

Playboy SA 2

Playboy SA

Playboy is terug in SA! Maar is dit regtig iets om oor opgewonde te raak? Ek het Vrydag vir my ‘n issue van die April (eerste Playboy SA) issue gekry om te kyk hoe...

Tracy McGregor gaan nou jou dag maak 0

Tracy McGregor gaan nou jou dag maak

Ek het sopas my hande op die eerste Playboy SA gekry. Soos julle dalk al gelees het iewers op die interwebs het Tracy MCGregor besluit om haar bates te wys in die issue. Glad...

Pappa se dogtertjies gaan stout wees 0

Pappa se dogtertjies gaan stout wees

Iets sê vir my hierdie twee gaan moeilik wees as tieners. Fok weet ek is bly ek is nie hulle pa nie. Maar as jy nou in so ‘n girl se klas is (‘n...