Monthly Archive: January 2011

Llamas with hats 0

Llamas with hats

Llamas is oor die algemeen baie snaaks.  Hulle spoeg in mense se gesigte, skop kinders en pis op ou vrouens.  Ek love dit. Hierdie video is fokken hilarious.  Die creator, Jason Steele, het baie...

Nostalgie!! 1

Nostalgie!!

Onthou julle hierdie kak !! aaaaaaaaaaahahahahahahahaha bedoos snaaks. Ek weet elke liewe fokker wat ouer as 20 is het ee of ander tyd in sy lewe n Monster Hits cd besit. Ek verlang sommer...

Jou kommin kar 1

Jou kommin kar

Kom ons praat gou oor karre. Meer spesifiek wat maak jou kar kommin. Wel eintlik werk dit so, as jou kar kommin is, is dit omdat jy n kommin fok is wat jou kar...

Goed wat mens leer op vakansie 3

Goed wat mens leer op vakansie

Ek het die jaar die gevaaalike grond van Austria aangevat vir n vakansie. Ongelukkig moes ek Maandag weer inklok by die werk en kan ek nou net dagdroom oor my hemelse weg breek. Gelukkig...

RSA politiek: Wat n fokkop! 1

RSA politiek: Wat n fokkop!

Hos ma se malles, vanoggend se post is ietwat meer ernstig as van ons ander prag-stukke. My inspirasie is bekom toe ek deur die naweek se leesstog geblaai het, onder andere die Rapport en...