Monthly Archive: January 2011
Vrydag en Nellies hier kom ek.
Dis Vrydag! Fok ja! Na werk is ek oppad Nellies toe om bietjie vir Posduif te gaan kuier. Ek sien uit na ‘n lekker suip sessie of 5. Ek weet dit gaan goed met...
Net ‘n lekker voorsmaakie.
Net om julle bietjie opgewonde te maak vir volgende week, gaan ons julle tart met een foto van ons nuutste gevaaalike dame. Yolandi Malherbe se interview gaan volgende week op gevaaalik.com verskyn. Sy gaan...
BENAAI RUGBY RAAI
Jis jis julle rakkers! Dit is weer amper daai betowerende tyd van die jaar. Die beste rugby in die wereld word gespeel in die vorm van… wag vir dit… DIE SUPER 15!!! En gevaaalik.com...
‘n Facebook moment (as opposed to ‘n Kodak moment)
Enjoy hom my lanies. Click net op die image as jy hom nie so mooi speck nie.
Disco, Tik en die Dansbaan.
Daars niks so kak as om ‘n Maandag oggend, doos negatief by die werk te sit en sulk nie. Ek het net die medisyne vir die wat dit wel doen. Net sodra jy dink...
Vrydag Bederf
Dit is fokken Vrydag so hier is die Vrydag Bederf. Nie net kan jy nou doos bly wees dat dit Vrydag is nie maar jy kan ook dankbaar wees daar is die internet en...
I’m super, thanks for askiiiiiing….
Hierdie is aan ons gestuur deur Einstein – hyt gese dit het hom in sy mond laat kots. Besluit vir julself, julle gevaaalike naiers!
Klas kan ‘n mens nie koop nie.
Ek’s seker met al die reëns (en natuurlik omdat Suid-Afrikaansers op die beste van tye bedoos zef is) gaan hierdie outjies groot fashion word. Ek sien al hoe loop elke vrou en haar hond...
Vettie Moet Gym Toe
Aan al die vetties wat nie in hierdie panarrie wil beland nie, val weg met ‘n goeie gym routine, v’staan!? Lekker+
Rave to the Grave
Jis Jis julle vuil brakke. Hiers gevaaalik se danser van die week. Die man maak uit van dans en is verseker een van ons most passionate dancers to date. Soos Oom Pepi altyd se...