Yolandi is hotter – volgens die gevaaalik.com-lesers

Die wenner, gekies deur die gevaaalik.com-lesers: Yolandi Malherbe

Volgens ‘n poll wat ons die afgelope paar weke hier op gevaaalik.com run, dink die meerderheid van ons lesers dat Yolandi Malherbe hotter is as nog drie baie hot Gevaaalike-Dames. Dit is Megan Fox, Tracy McGregor en Katy Perry, om presies te wees. Die stemresultate is:

1. Yolandi Malherbe – 37%
2. Megan Fox – 30%
3. Katy Perry – 18%
4. Tracy McGregor – 15%

Congrats aan Yolandi. Sy hou die naam van SA babes hoog.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *