Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

18Feb/130

We’ve Landed: Daredevil Chicherit’s Full MINI Backflip

Weve-Landed-Daredevil-Chicherits-Full-MINI-Backflip

Ons vriende by Monster Energy het vir ons die video gestuur. Dit is 'n kort video van Guerlain Chicherit wat 'n Mini Cooper backflip. Dit is reg, soos 'n somersault met 'n kar. Die is nie jou standaard drywer of Mini Cooper nie, so moet nou nie dink dat jy dit vanmiddag in jou driveway gaan try met jou dame se kar nie. Jy sal vrek. Los dit vir die pro's. Deel eerder net die video met jou vriende, hulle sal dink dit is cool en dan hoef hulle nie vir jou te kom kuier terwyl jy in traksie lê nie.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Shadowclub - Guns and Money
Daniel Hoffmann - Soen my op my boepie
X Alfonso - VEO

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “We’ve Landed: Daredevil Chicherit’s Full MINI Backflip

  1. Pingback: Stoute Boudjies gee jou hoendervleis | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers