20Dec/122
Wat kort jy om musiek te maak?
Eerstens kort jy talent? Dan kort jy blykbaar 'n iPhone. Die bra maak 'n song met 'n iPhone app en een mic. Maklik genoeg ne? Moet dit net nie opfok nie. Hy rap, hy speel guitar, hy maak beats en hy fluit. Dis cool.
Soortgelyke gevaaalikhede:
Foo Fighters - Wasting Light Review
Van Coke Kartel - I want Brandy
Rob Zombie - Dead City Radio And The New Gods Of Supertown

Bitch please… Songify! hahaha
Hahaha. True.