Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

2Oct/120

Wanneer die bokke aanval

Nee ek praat nie van die Springbokke nie. Ek gee nie 'n fok om oor hulle nie. Ek praat van wanner regte bokke jou opfok. Jy onthou sekerlik die video van die ou wat kliphard van sy bergfiets af getackle is deur die rooihartbees. Die video hier onder is nou nie so hardcore soos daardie een nie, maar dit is tog snaaks.

Ek like hoe die ou met die camera sê: "Holy shit! That was so fucking radical!" Radical? Die sewentigs het gebel en hulle soek hulle hippy woord terug. Hy is 'n Amerikaner, so ons moet seker nie te hard wees op sy woordeskat nie. Hier is die video van die reindeer wat 'n ou wat downhill skateboarding doen uithaal.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Red Hot Chili Peppers se nuwe single
Ysterperde en Dubstep - Video
Skateboard Tricks in super slow-mo

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers