Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

27May/114

Vrydag Bederf wat jou die somer gaan laat mis

Vir die wat breindood is en nog nie agtergekom het nie, die winter is op ons. Dit is doos koud. Hierdie Vrydag Bederf mag jou moontlik opkikker, maar ook bietjie hartseer maak. Want vandag sien ons wat ons gaan mis omdat dit nie meer somer is nie.

Lekker naweek.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vrydag Bederf
Kersfeeswense gevaaalik style
Stoute Boudjies want dit is al Woensdag

Posted by Ruan Stix Fourie

4 comments on “Vrydag Bederf wat jou die somer gaan laat mis

  1. JacoGC on said:

    Bring back the tats!

  2. LEker FriK on said:

    Jis stix die goed is darm maar foken leker… die winter gaan maar lank wees jong… Maar gelukig is gevaaalik.com hier om die leker lywe nog te wys… Thanks stix… Jy’s ‘n ware pel…

  3. Koos on said:

    Wie, Wie, Wie, is no. drie???????

  4. Stix on said:

    Bra as ek geweet het was ek en sy lankal getroud.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers