Vrydag Bederf met Yolandi Malherbe

Die eerste foto van vandag se Vrydag Bederf is Yolandi Malherbe. Die Playboy Playmate of the Year-kompetisie is nou aan die gang. Yolandi, wat met ons ‘n interview gedoen het ‘n hele rukkie terug, was Playboy Playmate July in die issue waarin sy verskyn het. Sy wil graag hê al die gevaaalik.com lesers moet vir haar vote. Hier is ‘n boodskap van Yolandi af:

Voting: SMS 4 na 38570 (R1.50) en mens kan soveel vote as wat hulle moontlik kan. Mens kan net eenkeer online vote op www.playboy.co.za, click op ‘Playmate of the year’, register en vote. Net deur te vote staan mense die kans om weeklikse pryse te wen van Playboy.
Dan het ek ‘n verrassing van my eie. As ek wen, gaan ek die besonderhede van die persoon wie die meeste vir my gestem het, aanvra. En met vandag se tegnologie tot ons beskikking is dit moontlik. Dan het ek ‘n verrassing vir hom of haar. En dis niks lame soos ‘n persoonlike dankie oor die foon en ‘n signed Playboy nie. Dis 2 van die dinge, maar dis nie al nie. So, ek raai almal aan om te stem. Dis wen-wen!

So gaan vote vir Yolandi deur jou SMS te stuur en op die internet te gaan vote. Lees sommer ook die Yolandie Malherbe interview en kyk al daardie sexy foto’s.

Geniet hierdie week se Vrydag Bederf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"