Vrydag Bederf met Irene Nell, want julle like haar

Elke keer as ons vir Irene Nell feature op gevaaalik.com (of dit nou in die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies is) dan kry ek e-mails en tweets oor hoe baie julle van haar hou. Gelukkig vir julle hou Irene net soveel van die gevaaalike lesers. Dus kan jy vandag weer vir Irene sien in die tweede foto vandag.

As jy wil verskyn op gevaaalik.com kan jy jou foto’s gerus e-mail na stix[at]gevaaalik[dot]com. As jy wil anoniem bly stuur net ‘n foto waar ons nie jou gesig kan sien nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf en lekker naweek.

Vrydag Bederf 20130104

Irene Nell Vrydag Bederf

Sê dankie vir Irene op haar Twitter page: @IreneNell

Vrydag Bederf 20130104 (2)

Vrydag Bederf 20130104 (3)

Vrydag Bederf 20130104 (4)

Vrydag Bederf 20130104 (5)

Vrydag Bederf 20130104 (6)

Vrydag Bederf 20130104 (7)

Vrydag Bederf 20130104 (8)

Vrydag Bederf 20130104 (9)

Vrydag Bederf 20130104 (10)

Vrydag Bederf 20130104

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *