Vrydag Bederf en Metal

Hier is die week se Vrydag Bederf. Ek doen ook vandag my eerste show op The Grind Radio. “Stix and Stoned” is ‘n Rock en Metal music show en dit begin 14:00 elke Vrydag. As jy in-tune (Gaan net na thegrindradio.co.za en click “Listen Now”) sal jy hoor dat ek nie veel gaan praat nie. Die show gaan oor die musiek. As julle voorstelle het vir songs wat ek moet speel, tweet hulle gerus na my by @gevaaalikdotcom.

Geniet “Stix and Stoned” en die week se Vrydag Bederf. Die maniere om jou naweek te begin het sopas nog beter geword.

Vrydag Bederf 20130802

Vrydag Bederf 20130802 (2)

Vrydag Bederf 20130802 (3)

Vrydag Bederf 20130802 (4)

Vrydag Bederf 20130802 (5)

Vrydag Bederf 20130802 (6)

Vrydag Bederf 20130802 (7)

Vrydag Bederf 20130802 (8)

Vrydag Bederf 20130802 (9)

Vrydag Bederf 20130802 (10)

Vrydag Bederf 20130802 (11)

Vrydag Bederf 20130802 (12)

Vrydag Bederf 20130802

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *