Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

13Apr/122

Vrydag Bederf en Jaded Ink

Vandag kry jy nie net Vrydag Bederf nie, maar ook goeie nuus. Jaded Ink en gevaaalik.com span saam in die volgende paar maande om vir julle klomp awesome goed te bring. Onder andere gaan daar giveaways wees van tattoo vouchers en piercing vouchers. Plus so 'n paar ander goedjies wat ons nog in die mou voer.

Die maklikste manier om op hoogte te bly van alles wat ons saam met Jaded Ink gaan doen is om die Jaded Ink Facebook page te gaan like of hulle te follow op Twitter by @JADEDINKZA. Jy kan ook net 'n ogie hou op gevaaalik.com se Facebook Page en Twitter. Hoe meer jy dophou hoe groter is die kans dat jy iets gaan wen of iets gaan wys word wat die ander nie gaan wys word nie.

Om gevaaalik.com en Jaded Ink se partnership te celebrate het ons vandag 'n Vrydag Bederf vol gevaaalike dames met tattoo's. Nie almal het tattoo's nie, maar 'n groot deel van die dames het. Geniet die week se Vrydag Bederf.

*Jaded Ink does not necessarily endorse the content on gevaaalik.com

Soortgelyke gevaaalikhede:

Stoute Boudjies is vroeg
Vrydag Bederf RWC
'n Boerevrou maak 'n plan

Posted by Ruan Stix Fourie

2 comments on “Vrydag Bederf en Jaded Ink

  1. The woman with the Derek Vineyard American History X tattoo – what is the source of her tattoos? Possible to pass it along?

  2. I wish I knew, but I don’t. Sorry.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers