Vrydag Bederf

Die naweek is ‘n lang naweek. Kan ek ‘n “Fok Ja!” kry asb? Vanaand is die eerste keer in ‘n baie lang ruk wat die hele gevaaalik.com saam gaan braai en ‘n paar doppe drink. Posduif kom van Nellies af Snordorp toe en dan gaan ons vanaand by my huis kuier. Ek dink dit is die befokste manier om die naweek te begin.

Vir julle, my liewe lesers, sal die befokste manier om die naweek te begin wees met die week se Vrydag Bederf. Vestig jou oë op die pragtige versameling lyfies. Wat jy dan ook kan doen is na ons Facebook fan page toe gaan en bietjie met ons praat of die fan page aan al jou Facebook tjommies voorstel. Sodat die gevaaalike woord bietjie kan versprei. gevaaalik.com Facebook fan Page. Kom ons kyk of ons 500 mense kan he wat die page like voor die einde van die dag. Of jy kan net met ons gesels deur ‘n comment hier onder te los.

Lekker naweek fokkers!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"