Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

24Apr/122

Top 10 MMA Knockouts of 2011

Die laaste ruk kyk ek nogal baie UFC. Net die Amerikaanse UFC nie die SA een nie. Ek ken selfs al 'n paar van die ouens se name. Hierdie video is die top 10 knockouts van 2011 in die verskillende MMA toernoeie. Die is net vir entertainment. Moet asseblief nie na hierdie video kyk en dink jy gaan Donderdag aand iemand so uit slaan nie. Baklei is vir kommin dose. Enjoy die video.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Covers wat jy nooit sou verwag deur hierdie Legends nie!
Jack Parow in die nuwe Hunters advertensie
Zak van Niekerk - Voert Voert Meneer

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: , Leave a comment

4 comments on “Top 10 MMA Knockouts of 2011

  1. Warren on said:

    Fuck me, hows that last kick!!

  2. Fucking brutal!

  3. Pingback: Top 10 MMA Knockouts | Gevaaalik.com

  4. Pingback: Anderson "The Spider" Silva | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers