The Axe Angels

Hulle mag nie meer op dit TV verskyn nie, want hulle hotness was net een te veel vir ‘n paar kykers. Die Suid-Afrikaanse Reklamestandaarde Agentskap het klagtes ontvang oor die super hot engele, wat volgens die klaers net onaanvaarbaar was. Die klaers se idee van hoe ‘n engel lyk, is seker iets soos Kurt Darren in ‘n speedo met engelvlerke.

Om daardie siek image uit jou kop te kry, bring ons vir jou net drie quick pics van die Axe Angels. As jy nie weet waaroor die bohaai gaan nie, kan jy die advertensie hier check.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *