Taxi Violence – Brainmash Video

Taxi Violence - Brainmash

Jy het seker teen die tyd al Taxi Violence se “Brainmash” gehoor. Nou is die video vir die song uit. Taxi Violence is defnitief een van my gunsteling Suid-Afrikaanse bands. “Brainmash” kom van hulle nuwe album af, Soul Shake.

Hier is die video. Wat dink julle?

2 Responses

  1. May 12, 2014

    […] ons by die studio aankom het ek die ander lede van Taxi Violence gegroet en ons het bietjie opgevang voordat die ouens en ek in die rehearsal space in is. Ek gaan […]

  2. April 14, 2015

    […] de Wet Bornman op chorus vocals (Stoker/Dead Lucky), George van der Spuy op drums en vocals (Taxi Violence/Goodnight Wembley) en Nicolai Roos op guitar(The Sleepers/Big […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"