Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

6Aug/123

Takeo Ischi wys Afrikaanse popsterre hoe

Takeo Ischi is 'n Duitse sanger en hy weet hoe om die popmasjien te laat rol. Afrikaanse popsterre kan leer by dié ou. Hoenders, techno en 'n tipiese Afrikaanse popmelodie - as hierdie in Afrikaans was sou jy dit by meer kommin parties gehoor het as "Kaptein span die seile". Die beste van alles is hy doen dit in 'n eg-Duitse lederhosen.

Takeo Ischi

Hierdie is een van die snaakse goed wat ek in 'n lang tyd gesien het. Dit is erger as Kurt Darren se nuwe video. Dit is horrible, maar ek kan nie ophou lag daarvoor nie. Wat dink jy van Takeo Ischi?

Soortgelyke gevaaalikhede:

Windows 7 praat reguit
Net met 'n mullet kan jy so maak
Unblock jou toilet soos 'n pikey

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

3 comments on “Takeo Ischi wys Afrikaanse popsterre hoe

  1. BaasDeBeer on said:

    Ek mag dalk net moontlik myself natgemaak het van die lag….

  2. Ja dit is moer snaaks!

  3. herrie on said:

    Dis fokken Bles Bridges se reincarnation….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers