Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: www.gevaaalik.com

Die staat maak Casper ook die moer in 4

Die staat maak Casper ook die moer in

Soos almal weet is dit nie moeilik om deesdae kwaad te raak nie. Al wat ‘n mens moet doen is om na enige staatsinstansie te gaan vir iets en ek waarborg jou, binne tien...

Afwesigheidsbrief van die jaar! 1

Afwesigheidsbrief van die jaar!

‘n Familielid van die gevaaalik.com crew het hulle lang vingers op hierdie juweeltjie gekry. Billy se pa is ‘n legend, ek kan net wens my pa het sulke gevaaalike briefies skool toe gestuur!

GevreetBiblioteek 0

GevreetBiblioteek

Nog een vir die GevreetBiblioteek. Om van te kots. Dankie aan DB wat die aan ons gestuur het. Dan is daar ook die een wat ek ontdek het tussen my vriende.

Wie gaan dronk raak die naweek? 0

Wie gaan dronk raak die naweek?

Wel die gevaaalik.com crew gaan verseker bietjie trek soos rekke die naweek. Wat van jou? Die mannetjie wil ook dronk raak. Hy is nog net bietjie jonk. Hy weet nie lekker hoe dit werk...

Oom Pep antwoord 1

Oom Pep antwoord

Lyk my daar is baie mense wat Oom Pep se raad nodig het. So fokken baie dat hy nou eers deur alles kon sif en vir een gelukkige lesertjie ‘n antwoord op sy vraag...

Doos van die week: Idols dose 2

Doos van die week: Idols dose

Hoezit gevaaalike mense, Indien julle avid readers van “Doos van die week” is, jammer vir die delay. Ek sal van hier af dit weekliks (tot die beste van my vermoe) probeer insit. Right, klaar...