Cruise in die naweek in met Vrydag Bederf
Die week het sy gat gesien. Nou kan jy rustig by die Vrydag Bederf check en in die naweek in cruise in styl. As jy hou van enige van die goed wat jy die week...
Die week het sy gat gesien. Nou kan jy rustig by die Vrydag Bederf check en in die naweek in cruise in styl. As jy hou van enige van die goed wat jy die week...
Die naweek het jy Random Gevaaalikhede op ‘n Saterdag gekry en nou kry jy Vrydag Bederf ook vandag. Die gevaaalik Nuusbrief gaan ook vanoggend eers uit, sodat jy al die links na wat jy...
Frisky is een van daardie woorde wat ek vermoed nie meer dieselfde beteken as wat dit het in die verlede nie. Soos “gay” of “moist” of “thirsty”. Frisky beteken “palyful or full of energy”, maar...
Ken jy die naweek? Indien nie, laat die Vrydag Bederf jou voorstel aan die naweek. Die naweek is gewoonlik gevul met goeie tye en ontspanning na ‘n week van werk. Vir nou kan jy...
Kyle is vandag hier. Hy gaan nou help om gevaaalik.com aan die pomp te hou met nuwe content. Seker meestal musiek stuff om mee te begin, maar hy skryf ook gediggies en liedjies en...
Die Vrydag Bederf is so stadig dat hy heeltemal in sy moer in laat is. Eerder laat as glad nie, sê ek altyd. Miskien sê ek dit om dat ek die een is wat...
Wat? Jy het seker nie gedink ek gaan die mis nie? 4.20 is vandag. More is dit D-Day, maar vandag kan ek ‘n 420 Vrydag Bederf doen. Daar was baie content die week op gevaaalik.com. So...
Welkom by die Vrydag Bederf. Soos jy weet gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos die jaar R2100 (excluding die domain wat renew moet word, maar ek sal dit cover) en ek hou...
Ek weet, jy het gedink die Vrydag Bederf is missing die week. Ek was ongelukkig Vrydag besig en het toe vergeet om die Vrydag Bederf live te maak. Die goeie nuus daarvan is dat...
Get it? Want paashaas, paasnaweek en paasfees. In elk geval, lekker naweek. Ek check jou Dinsdag weer. Ok, jy kan nou maar gaan en die gevaaalike dames van Vrydag Bederf check. Indien jy gevaaalike...
Ja, die week was ‘n gemors. Ek moes weereens gesprekke hê oor hoekom brands en sponsors nie saam my kan werk nie oor die content op gevaaalik.com. Jip, content soos hierdie, die Vrydag Bederf....
Jy sal nieglo nie maar omdat ek die Vrydag Bederf bestuur, sien ek baie foto’s van gevaaalike dames. Ek dink steeds Suid-Afrika het van die mooiste meisies, maar hulle is verseker ook die skaamste....