‘n 13-foto Vrydag Bederf
Die Vrydag Bederf is letterlik net foto’s van gevaaalike dames wat ingestuur word deur gevaaalik.com lesers. Die foto’s word ingestuur met Facebook Messenger. Ek post elke Vrydag net so 9-12 van daardie foto’s. Die...
Die Vrydag Bederf is letterlik net foto’s van gevaaalike dames wat ingestuur word deur gevaaalik.com lesers. Die foto’s word ingestuur met Facebook Messenger. Ek post elke Vrydag net so 9-12 van daardie foto’s. Die...
“Soundcloud rappers”. Dit is ‘n ding. Gewoonlik ouens wat hul gesigte tattoo en rap songs op Soundcloud post. Party van die ouens word ongelooflik populêr en kry dan record deals. Post Malone is een...
Niks anders as Vrydag Bederf. Volg my op jou social media van keuse: https://www.facebook.com/gevaaalikdotcom/ Tweets by gevaaalikdotcom Wat gaan hier aan? ‘n Stereotype! #Triggered Maar regtig, wat gaan aan met die poseering? #Afrikaans #afrikaansisgroot...
Nie die virtue signalling tipe feminis nie. Die realistiese tipe. Ek dink gevaaalike dames is awesome. Ek dink loser vrouens is losers. Net soos met mans. Snaakse goed wat jy skielik oor dink wanneer jy...
Jy weet jou land is in die kak wanneer ‘n ou met die naam Jan Bloukaas bekend raak vir sy musiek. Gelukkig is daar die Vrydag Bederf. Fok die politiek, die konstante gegrens en die...
Elke week kom tot ‘n einde. Hier by gevaaalik.com eindig ons die week met Vrydag Bederf. Tot volgende week. Onthou om die Vrydag Bederf chat op my Discord te join as jy so nou...
Hopelik kan alles weer begin terug na normaal gaan na die laaste ruk se chaos. Dankie vir almal wat help om te kies hoe die ontwerp van die nuwe GVLK hemp gaan lyk. Jy kan nou...
As jy gevaaalik.com al vir ‘n rukkie besoek sal jy weet dat daar al meer as 13 Vrydag Bederf posts was. Baie meer. Amper elke Vrydag vir die laaste amper 8 jaar. Dit is baie...
Nog ‘n week, nog ‘n Vrydag Bederf. Soos elke week. Ek is besig om Quake Champions te update en dus is my internet bietjie useless vir amper enige iets anders. Derde-wêreld probleme waar die...
Winter in Suid-Afrika. Koud genoeg dat jy sal vrek as jy kaal buite moet rondloop, warm genoeg dat Europa lag vir wat ons winter noem. Die Vrydag Bederf sal help om jou warm te...
Eerstens moet ek jammer sê dat die gevaaalik Nuusbrief die laaste drie weke uitgegaan het na jou inbox toe met dieselfde subject en body copy. Die links van wat die week op gevaaalik.com was...
Vertraag of met ander woorde, laat. Nie die vertraag wat jy nou aan dink nie. Jy is duidelik nie vertraag nie, want jy kry die gevaaalik Nuusbrief elke Vrydag om op hoogte te bly van...