AfriForum beloof jaarlikse musiekfees gaan weer lekker kak wees
“Top Afrikaanse musiekkunstenaars” gaan weer vanjaar by AfriForum se jaarlikse musiekfees optree, berig Maroela Media (sonder om enigsins die onbedoelde sarkasme in die aanvangsin van hulle berig te erken). Volgens die amptelike blad van...