Have a break, have Random Gevaaalikhede
Voor jy die week kots (lees maar as troll) op iets wat iemand gemaak het, vra jouself wat jy al gemaak het die week. Al is dit so eenvoudig soos ‘n meme, darem het...
Voor jy die week kots (lees maar as troll) op iets wat iemand gemaak het, vra jouself wat jy al gemaak het die week. Al is dit so eenvoudig soos ‘n meme, darem het...
Robert Mugabe (niemand se favourite mens nie, nie by ‘n long shot nie) het bietjie mis getrap en toe bietjie geval. Die internet het oorgeneem en die #MugabeFalls images het op die internet begin...
Die “Projek Stoute Boudjies Panties” e-mails is net so rukkie terug uit. Dankie aan die van julle wat reeds reply het. Exciting times! Teen volgende week sal ek ‘n manier uitgefigure het om julle...
Vandag kry jy Random Gevaaalikhede met so bietjie nuus. Ons hou daarvan dat julle weet wat aangaan by gevaaalik.com, so here goes. Stoute Boudjies Panties Update Ons werk nou al vir meer as ses...
Ek is moeg. Moeg vir vroeg in die bed wees oor ek vroeg moet opstaan. Moeg vir vroeg opstaan. Moeg vir werk aan goed wat nie eintlik myne is nie. Moeg vir luister na...
Hey, geluk! Jy het dit deur die naweek gemaak. Ek is jammer jy moet nou tyd by die werk spandeur om jou rekeninge te betaal. Ek sal nie jou baas sê as jy nou...
Ek hoop nie jy het gebuig sodat Maandag jou raps nie. As jy het, eks jammer dat jou hol nou pyn. Gebruik maar die Random Gevaaalikhede as ‘n manier om jouself weer op die...
Ek wens ek kon 5c kry vir elke keer as ek aan ‘n titel moet dink vir Random Gevaaalikhede, Stoute Boudjies of die Vrydag Bederf. Dan het ek seker nou al genoeg geld gehad...
Maandag. Die tipe dag waar jy jou Gautrain kaart op jou lessenaar vergeet en dit eers besef as jy by die Gautrain stasie kom. Ek het so gevoel daar gaan nou weer baklei moet...
Môre is Vrydag. Uiteindelik. Ons eerste weeklikse nuusbrief word ook more-oggend uitgestuur. So as jy gevaaalik.com in jou e-pos inbox wil hê, gaan na die link en subscribe. Of kyk aan die regterkant van...
Vir meeste van ons is dit terug hok toe vandag. Behalwe as jy nog op skool is of miskien voltyds swot, dan hou jy seker nog vakansie. As jy onder 18 is moet jy...
Welkom in 2015. Wie sou ooit gedink het jy gaan dit tot hier maak? Moet nie worry nie, ons is net so verbaas om hier te wees. Die jaar word ons vyf! Ons het...