Tagged: snaaks
Karl meets Warwick Davis
Ek weet nie eers hoe om hierdie te begin verduidelik nie. Ricky Gervais is een van die snaakste comedians ooit. Die setup van die video was brilliant. Dit is ‘n lang video, maar as...
Nee Will, los dit maar vir Ozzy
William Shatner is ‘n vreemde ou. Meestal beken oor sy vertolking van Captain Kirk in Star Trek. Maar ou Will sing ook en het ‘n nuwe album wat dalk al mag uit wees of nog...
Wonder Boner
Fok weet wat het die bemarkingouens gedink wat die advertensie gemaak het. Eintlik, wat die fok het die ouens wat die ding sy naam gegee het gedink? My gunsteling deel is waar die vet...
Gevaaalike Podcast #3
In dié week se gevaaalike podcast praat ons oor Ayahuasca trips, Epic Meal Time, Sesame Street se YouTube channel wat gehack is en die video’s wat vervang word met gevaaalike goed. Bryce Lawrence en Greame...
Die bra met die grootste “goene” in die wêreld
Goeiemôre, julle vuilbrakke. Om eerlik met julle brasse te wees, ek het ‘n rustige naweek gehad. Ek moes Omaramba uit my sisteem uit kry. Wel, dis Maandag, die dag wat almal haat, maar gevaaalik.com...
Gevaaalike oupa
Dit is nie lekker as jou oupa doodgaan nie. Baie van ons was al daar en dit suig. Maar hierdie oupa sit ‘n nuwe twist op sy dood. ‘n Gevaaalike twist. Oupa los ‘n...
Afrika is nie vir pussies nie
In Africa moet jy nie net worry oor jou goed wat gesteel gaan word soos meeste mense dink nie. Daar is baie ander kak in Afrika wat uit is om jou op te fok....
Tiny Dancer
Nee, dit is nie die Elton John song nie. Hierdie is letterlik ‘n tiny dancer. Nie net dink hy dat hy dans soos Michael Flatley sonder bene nie, maar hy dink hy is smooth...
Onthou jy die Corsa Lite advertensies?
Onthou julle vir Raj1 en Raj2 van die Corsa Lite advertensies van jare terug? Wel, kyk die video van een van die ads hieronder. Was die ads regtig snaaks, of is dit kak? Wat...