Tagged: Random Gevaaalikhede

Random Gevaaalikhede is laat 0

Random Gevaaalikhede is laat

Te min slaap, te min tyd in die dag, die feit dat ek nie ‘n laptop het nie (As ek een kry sal ek darem met my morning commute) is alles redes hoekom die...

Random Gevaaalikhede uit die blou 0

Random Gevaaalikhede uit die blou

Die Random Gevaaalikhede is uit die blou. Teen die tyd weet jy al dat die Random Gevaaalikhede verskyn op ‘n Maandag, nie die week nie. Julle het sekerlik agtergekom dat dinge op gevaaalik.com nie...

Random Gevaaalikhede van ‘n iPad af 1

Random Gevaaalikhede van ‘n iPad af

Ek weet nie hoe die gaan uitwerk nie. Dit is die eerste keer dat ek iets soos die Random Gevaaalikhede van my iPad af probeer doen. Ek het al kleiner artikels van my iPad af...

So dag kort Random Gevaaalikhede 1

So dag kort Random Gevaaalikhede

Maandag is altyd rof. Maandag na min slaap en Saterdag se Billy Talent show is erger. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier vir presies daardie rede, om jou aandag so bietjie af te trek....

Random Gevaaalikhede is fun 2

Random Gevaaalikhede is fun

Die Random Gevaaalikhede het vinnig een van die populêre sections van gevaaalik.com geword. Wat is die Random Gevaaalikhede vra jy? Dit is klomp images en gifs vanaf die internet wat ons mooi vir julle...

Random Gevaaalikhede is goed 0

Random Gevaaalikhede is goed

Hier is die week se versameling Random Gevaaalikhede. Dankie aan almal van julle wat aanhou om goed in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Dit maak my job baie makliker. As jy iets wil...

Random Gevaaalikhede vir die wen 1

Random Gevaaalikhede vir die wen

Dankie aan almal wat Random Gevaaalikhede in stuur. Weereens jammer as jy nie joune hier sien die week nie. Ek het moer baie submissions gekry en ek werk stadig maar seker my pad deur...

Random Gevaaalikhede is random 1

Random Gevaaalikhede is random

Dankie aan die van julle wat foto’s en goed ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede. Dit help baie. Hou maar die Random Gevaaalikhede dop oor die komende weke om jou submission te sien. Natuurlik...

string(7) "primary"