G-Dragon is Psy se techno-kop klein neef
Dit was net ‘n kwessie van tyd tot daar nog Koreaanse musiek ons tref. Danksy Psy en sy “Gangnam Style” gaan ons nog sulke video’s elke nou en dan sien. Hierdie video is van...
Dit was net ‘n kwessie van tyd tot daar nog Koreaanse musiek ons tref. Danksy Psy en sy “Gangnam Style” gaan ons nog sulke video’s elke nou en dan sien. Hierdie video is van...
Gister het ons vir julle die snaakse video van die maand gebring. “Gangnam Style” van Psy het ons almal aan die lag gehad. Intussen het iemand vir ons die misheard lyrics video van “Gangnam...
Ek weet nie waar kom die ou vandaan nie en ek het nie lus om nou die interwebs deur te soek om uit te vind nie. My maagspiere is te seer van al die...