WhatsApp se data-gate is die exit waarvoor ek gewag het
Vanmiddag ry ek om vir Rogan te gaan optel by die skool. Op die passesiersitplek langs my lê ‘n Element skateboard deck. Splinternuut, nog toe in plastiek. Ek luister Limp Bizkit, en oor ‘n...
Vanmiddag ry ek om vir Rogan te gaan optel by die skool. Op die passesiersitplek langs my lê ‘n Element skateboard deck. Splinternuut, nog toe in plastiek. Ek luister Limp Bizkit, en oor ‘n...
Editor’s note: Die stukkie is oorspronklik gepost in November 2015, maar het onlangs weer vlam gevat. Ons almal het al hierdie woorde gesien op Facebook of gehoor op kak TV soos 7de Laan. Daardie woorde...
Essena O’Neil is ‘n 19-jarige dame van Australie. Van wat ons kan aflei het sy op ‘n stadium redelik goed betaal geword vir sponsored posts op haar social media accounts. Dit is nou waar...
Blykbaar was daar een of ander tyd ’n byeenkoms by die Voortrekkermonument. Dit is hoekom ek nou 08:30 op ’n Dinsdagoggend op die foon is. Ek hou nie van praat op die foon nie....
Jy hoor hulle soos ‘n spul kakelaars van ‘n myl af. Maar hierdie ‘birds’ is eintlik mense, vrouens om meer spesifiek te wees. Hulle is hier by Tasha’s vir ontbyt, wat eintlik net code...