Red Hot Chili Peppers – Look Around
Die Red Hot Chili Peppers se nuwe video vir die song “Look Around” laat jou presies doen wat die naam sê, look around. Deur jou keyboard se pyl knoppies te gebruik kan jy in...
Die Red Hot Chili Peppers se nuwe video vir die song “Look Around” laat jou presies doen wat die naam sê, look around. Deur jou keyboard se pyl knoppies te gebruik kan jy in...
Foo Fighters is arguably die grootste rock band in die wêreld op die stadium. Hulle het al sewe full length albums uit, hulle het al die Wembly Stadium vol gepak met fans vir ‘n...
Die music video van Die Antwoord se nuutste single, “I Fink U Freeky”, is uit. Die video is weird, maar ons verwag niks minder van Die Antwoord nie. In die video sal jy wilde...
Meeste mense ken vir Corey Taylor van Slipknot-faam. Die aggressiewe “vuilbek” wat skree en die crowd oortuig om die wall of death te doen. Corey Taylor het ‘n ander kant ook. ‘n Acoustic kant....
Eendag wanneer ek ‘n dogter het, hoop ek sy is so dedicated soos hierdie jong dame. Op ses speel sy “Sweet Child o’ mine” en op agt speel sy al in haar eie band....
Dubstep: Dis soos ‘n nuwe tipe drug waarvan niemand genoeg kan kry nie. Jy hoor dit by elke party, in elke bra se kar en meeste clubs hou nou Dubstep parties. Ek dink dis...
RAMFest het gister announce dat die laaste international act wat die jaar op die bill gaan verskyn Awolnation is. Ek weet nie veel van die band nie. Ek ken net een van hulle songs...
Fokken hot off the shelves, mense. Die Antwoord se TEN$ION Trailer. In jou ore 7 Februarie 2012.
‘n Rukkie gelede het Van Coke Kartel se nuwe single “Dis ‘n land” baie van ons terug geneem na die dae toe ons nog groot geword het en ons ouers tannie Carike Keuzenkamp gespeel het...
Corey Taylor het deur middel van sy Twitter laat weet day hy saam met Dave Grohl en Butch Vig ‘n song record het. Dave Grohl is die front man van Foo Fighters (As jy...
Toe ek omtrent 14 was, het ek Blink 182 begin luister. Ek het dit baie geluister, vreeslik baie. Blink 182 is lankal nie meer ‘n “cool” band om na te luister nie, maar ek...
Reg, begin die dag met ‘n bang. As jy nie Die Antwoord like nie, moenie verder lees nie. Ok, nou dat al die “haters” gewaai het: Die Antwoord se nuwe track is uit, en...