Tagged: Musiek

Lil Dicky – Too High 0

Lil Dicky – Too High

Jy en ‘n buddy het nou net ‘n gerolde-sigaret gerook wat vreeslik snaaks geproe het. ‘n Paar minute na julle gerook het, het julle onophoudelik begin lag vir die woord “lesbeer”. Jy het so...

Freedom Run – Kyuss 0

Freedom Run – Kyuss

Ek love hierdie band. Kyuss het begin in die Arizona desert, waar daar nie regtig veel is om te doen anders as meth en vrek van die hitte nie. Toe begin Josh Homme (Queens...

John 5 – Noche Acosador 1

John 5 – Noche Acosador

John 5 is ‘n guitar legende. Ek mis hom veral in Marilyn Manson se band. Deesdae speel hy vir Rob Zombie guitar. Hy het ook al 6 solo albums uit. Moet nie vir ‘n...