Melanie Iglesias is hot!
Melanie Iglesias is hot! Daar is geen ander manier om dit te stel nie. Julle mag haar dalk onthou van twee ander post wat ek van te vore gedoen het: As jy ‘n swak hart...
Melanie Iglesias is hot! Daar is geen ander manier om dit te stel nie. Julle mag haar dalk onthou van twee ander post wat ek van te vore gedoen het: As jy ‘n swak hart...
Vrydag is hier. Die naweek lê voor en ons almal kan nie wag om by die werk weg te kom nie. Maar voor jy waai wil jy eers hierdie week se Vrydag Bederf sien....
In die nuus hierdie week: Bobby “Dis ‘n tottie” van Jaarsveld kry hoofrol in nog ‘n fliek. Jan Blohm is in die kak oor hy sy vrou “stamp”. Steve Hofmeyr se seun gearresteer. Bobby...
Vanmiddag na werk slaan ek en die res van die gevaaalik.com crew die pad uit Pretoria uit. Ons gaan bietjie vir die naweek weg sonder ons dames. Ek voel jammer vir my lyf. Maar...
Hier is ons alweer by nog ‘n Woensdag. Die fok weet dat vir baie van ons is die week al baie lank. Maar troos jouself daaraan dat vir die mense wat ‘n BlackBerry besit...
Humpday. Woensdag. Klein Vrydag. Middel van die week. Amper daar. Of Stoute Boudjies dag. Dit is immers hoekom jy hier is op ‘n Woensdag. Jy is verseker nie hier vir die awesome Foo Fighters...
Die week was heeltemal te fokken lank. Vrydag by meeste van ons se werke is kak, veral vandag. Ons kan nie nie rugby kyk nie. Wel ek is soos elke Vrydag hier om te...
Môre kom die hele gevaaalik.com crew bymekaar vir vriende van ons se troue. Goeie tye lê voor. Kom ons hoop net die onthaalarea het versekering op hulle teels. Wat maak jy die naweek? Dames...
Planking (as jy nie weet wat dit is nie, kyk hier), Owling, Batmaning en Horsemaning is alles kak. Almal wat dit doen het obviously breinskade. Ek het nog nooit gedink dat dit snaaks of...
Verlede week Vrydag vir die Vrydag Bederf het ons vir Fitness_Bunny gefeature met ‘n mooi fototjie. Fitness_Bunny moes nou die dag bietjie tyd in die hospitaal spandeer, maar sy is nou weer tuis. Ons...
Dis Vrydag. Soos ek hier sit, het ek ‘n babbelas, maar ek kan nie wag om die eerste bier te knak om die naweek af te skop nie. Ek is seker julle sal almal...
Stoute Boudjies van gevaaalik.com is presies wat elke Woensdag kort. Geen week sal kompleet wees sonder Stoute Boudjies nie. En watse tiepe mens sal ek nou wees as ek nie vir julle gee waarvoor...