Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

15Apr/111

National Cleavage Day

Posted by Ruan Stix Fourie

Soos meeste mense weet, is dit vandag National Cleavage Day in Suid-Afrika. Ons hier by gevaaalik.com het besluit om ook deel te neem aan die celebrations. So hier is 'n paar nice cleavage-fototjies vir julle.

Dames, voel vry om vandag jou cleavage foto's met ons te deel deur dit aan sexygevaaalik[@]gevaaalik[dot]com te mail. Wees kreatief en wees trots.

Julle kan ons ook kom join vanaand by die Boobs, Beer and Braai event by Aandklas in Hatfield. Kom drink 'n dop en geniet die aand saam met ons. Jy weet jy wil. Gaan kyk na hierdie Facebook page vir meer info. Boobs, Beer en BraaiBoy.

8Apr/110

Jy weet dit is Vrydag

Posted by Ruan Stix Fourie

Dit is Vrydag. Ek is besig om Biografie van 'n bende te lees. Die review van die boek sal tien teen een Maandag op gevaaalik.com verskyn. Aangesien ek nie die fokken boek kan neersit nie gaan julle nie vandag 'n Vrydag Bederf kry nie. Julle kry eerder 'n klomp random goed, sommige snaaks, ander vreemd, en so 'n paar dames sodat daar nie te veel gekla word nie.

Geniet julle naweek, fokkers!

6Apr/110

Kom ons praat oor die die vroulike vorm

Posted by Ruan Stix Fourie

Dit is Woensdag en julle ouens en vrouens kan seker nie wag vir die naweek nie. Wel die goeie nuus is dat dit nie meer lank is nie dan kan jy jou naweek vlou klap.

Tussen die ouens van gevaaalik.com word die vroulike vorm gereeld bespreek. Soos in elke samekoms van 'n groep mense is daar verskille in smaak. Party van ons hou meer van boobs. Ander van ons hou meet van lekker boudjies. Maar een ding waaroor ons almal kan saamstem, is dat die vroulike vorm die een ding is wat enige man, wat nie vir die ander span bat nie, se dag kan opkikker.

Maak nie saak of sy dubbel-D boobs het en of sy lyk soos Keira Knightley die A-cups gooi nie. As sy 'n mooi lyfie het, maak die boobs nie so baie saak nie. Dit is 'n topic of discussion wat geen man omgee om te bespreek nie. Party ouens kyk nie rugby nie en praat dus nie daaroor nie. Alle mans like van mooi dames en hot lyfies en praat met baie gemak daaroor.

Ek het dit goedgedink om dan die week een deel van die vroulike vorm met julle te deel waarvan ek baie hou. So kyk hier onder na die foto's en vertel ons watter deel julle dink ek na verwys in die foto's. Dan kan julle maar die gesprek begin en ons vertel watter deel van 'n girl se lyf gee jou 'n kragdraadpaal. Of maak 'n voorstel vir die volgende deel van dames se lyf waarna ons in meer detail moet kyk. Of as jy 'n dame is laat weet ons watter deel van 'n dame se lyf jy smaak. Dit is altyd goed om altwee cunte van 'n storie te hoor.
P.S. Cunte is asrpis so gespel. Dink bietjie. There you go. Fok.

 

3Feb/113

Dit is Donderdag vir die wat nie weet nie.

Posted by Ruan Stix Fourie

Donderdag laat mens altyd so effens beter voel oor jou week. Jy weet jy is verby die middel en Vrydag is om die fokken draai. Maar goeie jirre Vrydag voel nog so ver. Moenie jouself bekommer nie, Vrydag is vinnig oppad en vinniger as wat jy Kallie Knoetze kan se gaan jy weer met 'n babbelas wakker word Saterdag oggend.

My oupa het altyd gesê: "Dit help nie om te fokken kla nie.". Dit is 'n feit. Al wat jy kan doen is maar deurdruk elke week en die beste van jou situasie maak. Dit is nou waar ek in kom. Ek maak jou glimlag deur vir jou "Stoute Boudjies" te wys so elke nou en dan. Dan kan jy fokus op die goeie dinge in jou lewe. Soos die oulike boudjies wat jy vandag op gevaaalik.com gesien het.

Moet net nie te hard op die boudjies fokus by die werk nie. Daai mooi poppie van die kantoor langsaan gaan nie dink jy is dik tril as jy met 'n horing in die kantoor rond stap nie. Moenie jou kanse om haar boudjies van voor af te sien verbrou met jou jagsheid nie. Geniet hom.

Net so nagedagte: Onthou om vir Juicy Jemma 'n vragie te los. Jy kan dit of hier op die site doen deur die KONTak ons page te gebruik. Of gooi jou vragie sommer net in die comments hier onder. Of vir die wat op Twitter is kan jy dit stuur aan @gevaaalik.com op Twitter. Of jy kan selfs dit op ons Facebook page vir ons gaan los. Al die vragies sal dan deur Juicy Jemma beantwoord word en jy kan die antwoorde volgende week dan lees op gevaaalik.com. Piele ne?

23Dec/100

Meisies wat hulself afneem vir jou

Posted by Ruan Stix Fourie

Ek moes net die op sit voor ek op vakansie gaan. So paar dames wat foto's van hulself geneem het om die interweb te wys wat hulle het. As jy 'n dame is wat dink jy kan dit beter doen of jy is 'n ou met 'n foto wat jy met ons wil deel kan jy dit aan sexygevaaalik[@]gevaaalik[dot]com stuur.

10Dec/103

Vrydag Bederf, want jy het dit nodig.

Posted by Ruan Stix Fourie

Hier is ons nou! Vrydag! Weereens is ek hier om julle te bedef so op die fokken Vrydag. Ek gaan julle weer bederf, soos laasweek, met 'n paar mooi jong dames vanaf die interwebs. Dit is die pragtige ding van meisies wat foto's van hulself laat neem of fotos van hulself neem en dan op die interwebs sit. Hulle wil hê ons moet vir hulle kyk.

Ek het dit gister genoem dat die Vrydag Bederf nou 'n weeklikse ding gaan raak oor julle gevaaalike lesertjies dit so baie like. Ek gaan ook probeer om dit so ver ek kan te hou by dames wat nie modelle of famous is nie. Meer jou "girl next door" tiepe meisies, sodat as jy na hulle kyk dit lyk asof jy ook 'n kans staan om haar met jou vleispyp te kan bederf.

Lekker kyk en geniet jou naweek.

Page 19 of 19« First...510...1516171819
Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers