Die cheerleader, die zombies, en die kettingsaag
Juliet Starling het ‘n probleem. Eintlik het sy ‘n paar probleme. Die grootste probleem, wat ook die oorsaak van al haar ander probleme is, is dat haar voormalige hoërskool oorgeneem is deur zombies. Wat...