Man of Steel – Trailer van nuwe Superman
Ek was nie ‘n fan van die nuwe Superman nie. Ek kan nie regtig my vinger plaas op die rede hoekom ek nie daarvan gehou het nie. Kevin Spacey is ‘n great actor maar...
Ek was nie ‘n fan van die nuwe Superman nie. Ek kan nie regtig my vinger plaas op die rede hoekom ek nie daarvan gehou het nie. Kevin Spacey is ‘n great actor maar...
Na Joe laas week vir ons die tweede trailer van GTA V vir ons gewys het, het ons so paar van die nuwe karakters gesien. Ek was nuuskurig en wou bietjie meer oor die...
Ek geek elke nou en dan uit. Goed waaroor ek uitgeek sluit, Superhero flieks, games, comics en kuns. Wanneer twee van my gusteling goed gekombineer word, soos dames en zombies, dan voel ek dat...
My gunsteling game en ook die game wat elke keer as daar ‘n nuwe een uitkom klomp mense aan die grens het, Grand Theft Auto V, se release dat is uiteindelik aangekondig. Rockstar gee...
Gister het ons die trailer vir Iron Man 3 se trailer te sien gekry. Vandag is die vollengte trailer release en dit lyk baie belowend. Meeste superhero movies lyk vir my belowend. Hier is...
Goeie fok maar oons word deesdae bombardeer met advertensies. Dit is oorals. Op die internet, op die TV, in die movies, langs die pad, in koerante, oorals maak advertensies ‘n oorlas van hulself. Iron...
Meeste van ons het teen die tyd al die fliek The Avengers gesien. Awesome fliek. Ons het heeltemal te lanklaas bietjie uit ge-geek hier op gevaaalik.com. Kom ons geek uit en bly op die The...
So ruk terug het ek vir julle Diablo – Tristram (Metal Weergawe) gebring. Dit was awesome. Die dude wat die metal weergawe van “Tristram” gedoen het het ook al ‘n metal weergawe van The Walking Dead...
Terwyl Twitter en Facebook aan die brand is oor “The Spear” het ons ook vir julle iets wat kunsverwant is. Al verskil tussen ons en die “The Spear” situasie is dat ons nie onophoudelik gaan...
‘n Week terug het Diablo III ge-launch. ‘n Collective groan is die wêreld deur gehoor toe geeks oral gelyktydig in hulle broeke gekom het. Witch doctors, monks, barbarians, wizards en demon hunters het weer die forces...
Hier by gevaaalik.com like van ons nogal die geek goed. Games, Comics, Zombies en allerhande ander geek goed. Star Wars is een van daardie goed. Ons hou ook van gevaaalike dames. Dit is hoekom...