Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Geeks

Call of Duty – Ghosts Trailer 1

Call of Duty – Ghosts Trailer

Ja, die Call of Duty franchise het lanklaas iets innovative gebring na die first person war shooter tafel, maar ek hou nogsteeds van hulle. Al het ek besluit om my geld laas jaar eerder...

The Wolverine Trailer Exclusive 0

The Wolverine Trailer Exclusive

Ek gaan nie vir julle lieg nie, Wolverine is nog altyd een van my gunsteling superhero’s. Al van die comic book dae af en selfs toe in die X-Men animated series. Dus kan ek...

Marvel’s Agents of S.H.I.E.L.D. 2

Marvel’s Agents of S.H.I.E.L.D.

As jy The Avengers gekyk het dan weet jy al van S.H.I.E.L.D. Basies is hulle hero’s wat nie super is nie. Die is ‘n Marvel TV series en soos die ander Marvel flieks kan...

Nuwe GTA V nuus 1

Nuwe GTA V nuus

Die most anticipated game van die jaar, Grand Theft Auto V, het onlangs so paar nuwe stukkies nuus gekry. Die belagrikste is dat dit tien teen een op PC gaan verskyn (asof ons dit...

Bring Robot Wars terug 1

Bring Robot Wars terug

Toe ek jonger was, was daar ‘n program op SABC 2 op Saterdae as ek dit nie mis het nie, die program was Robot Wars. Dit was basies ‘n tiepe van Gladiators maar met...

Far Cry 3 – Review 4

Far Cry 3 – Review

Ek hou van games waar ek kan rond sneak en mense vermoor voor dat hulle nog weet wat gaan aan. Maar soms is ek haastig en dan hou ek daarvan om die vryheid te...