Game of Thrones Trailer vir Season 4
Game of Thrones is vir ‘n rede die mees illegally downloaded TV series gewees van 2013. Want dit is befok, defnitief een van die beste series wat ek al gekyk het. Right up there...
Game of Thrones is vir ‘n rede die mees illegally downloaded TV series gewees van 2013. Want dit is befok, defnitief een van die beste series wat ek al gekyk het. Right up there...
Die wonderlike ding van enige kuns is dat dit geïnspireer kan word deur enige ding. In die geval is Nate Hallinan geïnspireer deur X-Men en toe het hy die Medieval X-Men reeks gemaak. Dit is soos Game...
Ek is nogaltyd ‘n fan van The Simpsons. Selfs al het my ouers my nie toegelaat om dit te kyk toe ek nog op skool was nie. Ek is ook nogaltyd ‘n fan van...
Bryan Lewis Saunders het ‘n hele ruk terug besluit om self-portraits van homself te verf. As deel van die oefening het hy op ‘n stadium besluit om verskillende “drugs” (nie almal verdien om drugs...
Wel, nie JOU deur nie. Jy is Afrikaans en dus is jy mostlikely besig om die te lees vanuit Suid-Afrika. Maar Amazon reken oor 5 jaar gaan Amazon Prime Air die in ding wees...
Vir meeste van ons is ‘n stort net die ding wat jy doen om jouself skoon te kry, want ons is gross eintlik en stink erg as ons nie ons liggaam skoon hou nie....
As jy nie Grand Theft Auto V speel nie is jy nou al tien teen een gatvol om daarvan te lees of hoor. Jammer om van jou kak te hoor, want die game is...
Los Santos, die stad waar drome gaan om te vrek. En as jy gelukkig genoeg is om in een van die karakters waarmee ek speel in Grand Theft Auto V vas te loop is...
Die dag waarvoor baie van ons al vir maande wag is uiteindelik hier. Grand Theft Auto V launch vandag globally. Stress relief in die vorm van mense prostitute dood slaan met ‘n baseball bat,...
Dit is reg, virgins die wêreld oor het vandag super boners oor Diablo III se expansion pack oppad is. Ek self het Diablo III probeer by my skoonbroer en besluit om eerder nie my...
As jy ‘n fan is van Breaking Bad is jy seker bewus dat die laaste helfde van season 5 op ons is en dat die series nou tot ‘n einde kom. Breaking Bad is...
Ons het al die Grand Theft Auto V trailers gesien. Een ding wat wel ook lekker is om te sien is actual gameplay footage. Ons almal weet die CGI in game trailers is gewoonlik...