Dinsdagram – Julius Malema approved
Ons almal weet Julius Malema is nie een van die slimste mense in ons land nie. Quite the contrary. Sy graad flous niemand nie. Tog kan selfs Julius verstaan dat dit onnosel is om dagga...
Ons almal weet Julius Malema is nie een van die slimste mense in ons land nie. Quite the contrary. Sy graad flous niemand nie. Tog kan selfs Julius verstaan dat dit onnosel is om dagga...
Eendag gaan ons terug kyk na die prohibition van dagga soos wat ons nou kyk na die stenig van mense omdat hulle dink die aarde is rond, en chemical castration van gay mense. Dit...
Ek probeer om my deel vir charity te doen, maar dit is moeilik want charitable organizations laat die charity altyd so gross voel. Nee, jy hoef nie mishandelde diere in my Facebook timeline te...
Die country music legende Willie Nelson is van plan om sy eie brand dagga en dagga-winkels te begin. Die 81-jarige dagga-entoesias is van plan om sy winkels oop te maak in die state van...
Die mure van dagga-prohibition is stadig maar seker wêreldwyd inmekaar te stort. Recreational dagga gebruik is al vir meer as ‘n jaar wettig in Colorado in die VSA, asook Washington, Alaska. Hier in Suid-Afrika...
Jy en ‘n buddy het nou net ‘n gerolde-sigaret gerook wat vreeslik snaaks geproe het. ‘n Paar minute na julle gerook het, het julle onophoudelik begin lag vir die woord “lesbeer”. Jy het so...
Meeste van ons het al oor dit gesit en fantaseer daaroor: Om jou werk te bedank, maar te bedank asof jy skielik in ‘fuck you money’ in gekom het. Hard, waar jy jou baas...
This week we went to have a chat with the Dagga Couple about their recent trip to Amsterdam for the Cannabis Cup. Even though the gevaaalik.com podcast is useually in Afrikaans, this week the...
Ons ken almal vir Bob Marley. Of jy nou dagga (of herb, soos Bob dit geroep het) gebruik of nie, jy ken vir Bob Marley. Hy was een van die eerste groot public figures...
As jy al ooit die sacred herb geoffer het aan vuurgode, dan sal jy stoner thoughts ken. Daardie goed wat jy dink wat jy altyd dink: “Ons moes dit record het”. Dan record jy...
Vir die van julle wat nie weet nie; Dagga is iets wat die laaste ruk nogal baie bespreek word in Suid-Afrika. Die dae van propaganda wat versprei word oor dagga in die media is...
As jy al vir ‘n rukkie gevaaalik.com volg het jy tien teen een al hier gelees van Jules en Myrtle, die Dagga Couple. Hulle is besig om die regering te dagvaar oor hulle grondwetlike...