Kap aan Random Gevaaalikhede
Die langnaweek is op ons. As jy hou van vakansiedae dan is April seker jou gunsteling maand as jy in Suid-Afrika bly. Die Random Gevaaalikhede vat ons die week in die langnaweek in. As...
Die langnaweek is op ons. As jy hou van vakansiedae dan is April seker jou gunsteling maand as jy in Suid-Afrika bly. Die Random Gevaaalikhede vat ons die week in die langnaweek in. As...
Bevange is een van daardie woorde wat ontstaan het sodat mense wat nie vloek nie, ook kan vloek. Eerder as sê iets is befok, kan jy in die middel van ‘n kerk staan en...
Dankie vir almal wat foto’s instuur vir die Random Gevaaalikhede. Dit is by ver die moeilikste ding wat ek op gevaaalik.com doen elke week, want daar is net soveel foto’s om van te kies....
‘n Nuwe Maandag is op jou en gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier om jou te help deur die Maandag beweeg. Indien jy foto’s het wat jy wil deel op die Random Gevaaalikhede, kan...
Gister was ‘n mal dag. Ek het wakker geword, so paar “werks” dingetjies uit die pad gekry. Toe het ek bietjie PUBG geoefen vir die #TakealotPUBG storie wat gisteraand was. Dit het my nie...
Die selgste deel van hoop hê, is dat wat jy hoop nie altyd gebeur nie. Soos jy het seker gehoop jy is nou al by die huis, en nou sit jy nog in die...
Eerste keer op gevaaalik.com? Kom ek verduidelik gou vir jou hoe werk die Random Gevaaalikhede: Mense van regoor die internet stuur foto’s na gevaaalikdotcom@gmail.com. Memes, snaakse foto’s, cool foto’s, mooi foto’s en soms ‘n...
My gunsteling good time vibes en kuier aandis weer om die draai: BraainMasjien se Death by Cheese aand is op ons en ek het amper heeltemal daarvan vergeet. Laasmaand was daar heerlike burgers om...
Kan lag jou regtigbietjie warmer maak? Vanoggend is die weer in Pretoria lekker koel. Miskien sal dit help as jy kyk na so paar snaakse foto’s, of cool foto’s of miskien net so paar...
Dit is 05:17 en eksit op Lanseria lughawe. My vlug is 06:00. Ek het lanklaas 03:30 in die oggend opgestaan. Vandag gaan ek van 08:00 tot 15:00 in die studio wees op die een...
Nuwe week vir ‘n nuwe Suid-Afrika. Gaan dinge nou vir ons verander? Gaan ons ons kak agter mekaar kry? Ek weet nie. Vir my is elke politikus ‘n stuk gemors wat die wêreld nie...
Die Random Gevaaalikhede is hier. As dit nie jou eerste Random Gevaaalikhede is nie, dan wonder jy seker hoekom die Random Gevaaalikhede nie gister al op gevaaalik.com nie? Soos dit veronderstel is om te...