Random Gevaaalikhede want dit is Donderdag
Dit is alweer Donderdag en op Donderdae is daar Random Gevaaalikhede. Jy kan jou Random Gevaaalikhede foto’s gerus vir my stuur met Facebook messenger en dan kan almal saam lag vir die funny foto of...
Dit is alweer Donderdag en op Donderdae is daar Random Gevaaalikhede. Jy kan jou Random Gevaaalikhede foto’s gerus vir my stuur met Facebook messenger en dan kan almal saam lag vir die funny foto of...
Hou aan om daardie Random Gevaaalikhede in te laat rol! As jy ‘n meme of grap gekry het via WhatsApp of Facebook Messenger, deel dit met gevaaalik.com se lesers deur dit na my toe...
‘n Week weg van gevaaalik.com en meer mense besoek die site as in die laaste 2 maande. Wat beteken dit? Miskien dat ek seker moet maak elke post word 08:00 op die gevaaalik.com Facebook page...
Die snaakse ding van wat ek doen is die feit dat ek kan werk enige plek waar ek internet het. Die week is ek nie op kantoor nie want ek is in die Kaap....
Hoe voel jy vandag na die naweek? Het die Maandag-blues jou gevang? Is jy in ‘n dip? Maak die stand van alles jou sommer die moer in en moedeloos op een slag? Die oplossing is...
Laasweek se geheime video het my so lus gemaak vir Rage Against the Machine dat ek sommer besluit het om die week se geheime video “Maggie’s Farm” te maak. Dit is een van die RATM...
Almal het daardie meme gekry via WhatsApp wat hulle dink baie snaaks is. Nie net kan jy dit aanstuur op WhatsApp nie, jy kan ook daardie meme deel met die Random Gevaaalikhede op gevaaalik.com....
Right, die geheime video is die video hier onder. Geluk, nou weet jy wat die geheime video is. Het jy al ooit gewonder hoe dit soul klink as jy Rage Against the Machines meng...
As jy nog nie geweet het nie, daar is cool GVLK (gevaaalik) hemde op komedie.co.za. Ek is besig om te werk aan nuwe ontwerpe vir die nuwe GVLK hemde en ek vermoed dat jou...
Ek wil niks meer sê oor elektrisiteit nie. Wat ek wel sal sê is dat ek dankbaar is ek het vriende wat my warm aandete en ‘n plek sal gee om te stort. Glas...
Ek het vanoggend opgestaan sonder elektrisiteit. Eskom het allerhande verskonings, maar ons almal weet dit is omdat hulle ‘n korrupte instansie is wat al die grootkoppe te veel geld betaal vir niks doen nie. In plaas...
Gister uit die blou sit ek en kyk na ‘n Suid-Afrikaanse streamer op Twitch. Ek tik toe wat ek moet tik in die chat om Sum 41 – Fat Lip te add op sy playlist. Toe...