As dinge te ernstig raak, Random Gevaaalikhede
Die Random Gevaaalikhede is hier om jou ter herhinder dat jy nie alles so ernstig moet opneem nie. Jy kon ‘n hoender met ‘n lemon in jou poepol gewees het.
Die Random Gevaaalikhede is hier om jou ter herhinder dat jy nie alles so ernstig moet opneem nie. Jy kon ‘n hoender met ‘n lemon in jou poepol gewees het.
‘n Bachelors is hard op die sisteem. Sal altyd wees. Snaaks ‘n ‘n bachelors altyd die beste uit bring in party mense en die slegste in ander. Na die bachelors die naweek het ek...
Maandag se hol. Hier is Random Gevaaalikhede, ‘n baie goeie manier om jou Maandag te eindig. Dit is wat ek sou doen as ek jy was. As jy dan nog vir so ruk in...
Hoekom sal jy enigsins Random Gevaaalikhede wil mis? Deur ons weeklikse nuusbrief elke Vrydagoggend te kry, sal jy sonder enige moeite van jou kant maklik alles kan volg wat deur die week op jou...
Die week het skaars begin en more kan jy weer ‘n breek vang. Ons stel voor jy begin jou breek sommer dadelik met vandag se Random Gevaaalikhede