gevaaalik.comedy Podcast #81- America Fuck Yeah!
In die week se gevaaalik.comedy Podcast praat Stix met ‘n Amerikaner oor America, regstreek uit America! Fuck yeah! Die een is in Engels ook
In die week se gevaaalik.comedy Podcast praat Stix met ‘n Amerikaner oor America, regstreek uit America! Fuck yeah! Die een is in Engels ook
Nog ‘n week, nog ‘n gevaaalik.comedy podcast. ‘n Afrikaans podcast, sonder ‘n BCCSA-stok wat probeer reguleer waarna jy luister. Die week chat ek en my vriend Jason oor jou eie besigheid probeer run. Jason het...
Alles in Suid-Afrika is deesdae so ernstig. Vir eens in my lewe wou ek nie hê die gesprek vir die gevaaalik.comedy Podcast moet draai na current events in Suid-Afrika toe nie. Hulle sê mos...
Die week se gevaaalik.comedy Podcast het ‘n nuwe stem wat jy dalk nie so goed sal ken soos Stix en Sven se stemme nie. Lekker luister!
‘n gevaaalik.comedy Podcast oor Afrikaans-pop in skoolsale, Mount Everest, ‘n Afrikaans rocker se tax en hoe om nie jou tax te doen nie en meer
Die week sit ek en Sven op my stoep en praat oor sexy tennis dames, die tarantula hawk en weird sexual fetishes soos bondage of om in die eiers wil geskop te word. As...
Die week sit ons op Sven se stoep en record die podcast. As jy eenkeer ‘n week ‘n podcast doen, begin jy na #74 episodes dink aan goed waaroor jy kan praat. Toe ek...
Die week sit ek en Sven op my stoep en praat oor hoe fucked up mense kan wees. Ons praat oor 70 virgins kry vir jouself opblaas en die bacon buffet waarvan jy nie...
Ons het hierdie episode van die gevaaalik.comedy Podcast record in Sven se huis, voor die TV, oor dit so koud was. Ons praat oor Anonymous wat die SABC se sites gehack het en voice-over...
Die week het ek en Sven die podcast record op 06/06/2016, Sven se verjaarsdag. Ons praat oor ‘n Afrikaanse bra van Pretoria wat ‘n cult begin het. Sy cult gaan so ver as om...
Die naam van die week se gevaaalik.comedy Afrikaans Podcast kon seker sexier gewees het aangesien dit episode 69 is, en die is die internet waar die 69 ding nog ‘n moerse grap is. In...
Voor jy vra of ons boom gerook het voor die episode, hou jou neus in jou eie besigheid bra! HAHA. Die gevaaalik.comedy Podcast is terug bitch! Wees bly en jubel! Die episode is record...