Afriforum het geen respek vir privaatheid nie
Blykbaar was daar een of ander tyd ’n byeenkoms by die Voortrekkermonument. Dit is hoekom ek nou 08:30 op ’n Dinsdagoggend op die foon is. Ek hou nie van praat op die foon nie....
Blykbaar was daar een of ander tyd ’n byeenkoms by die Voortrekkermonument. Dit is hoekom ek nou 08:30 op ’n Dinsdagoggend op die foon is. Ek hou nie van praat op die foon nie....
Moet nooit sê ek doen niks vir julle nie. Ek kon nou op die bank gelê het en my wonde lek na ‘n Maandag. Fok weet as ek nie so sucker was vir punishment...
“Top Afrikaanse musiekkunstenaars” gaan weer vanjaar by AfriForum se jaarlikse musiekfees optree, berig Maroela Media (sonder om enigsins die onbedoelde sarkasme in die aanvangsin van hulle berig te erken). Volgens die amptelike blad van...
‘n Meer onlangse Afriforum stukkie: Afriforum het geen respek vir privaatheid nie Die naweek ry ek van ‘n gevaaalike lekker party af en sien ‘n advertensie vir Afriforum se musiekfees. Ek vind meer uit...