Stoute Boudjies voor Snorgustus

Die opgewondenheid hier in die gevaaalik.com ranks is hoog. Ons voete dans al heel week vanself en ons lewers grens al heel week. Oor 3 dae is dit Snorgustus 2011. Ons is opgewonde om saam met julle te kuier. Dit gaan doos baie fun wees en ons gaan party asof daar geen Sondag die 28ste Augustus is nie.

Sien julle daar mense. If at first you don’t succeed, grow a moustache.

O ja, hier is die Stoute Boudjies!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *