Stoute Boudjies Trailer

Stoute Boudjies is Willie Esterhuizen se nuwe fliek. Dit is weer ‘n Afrikaanse poepgrap en kaalgat lag vliek soos wat “Lipstick Dipstick” en “Poena is Koning” was. Ek het self nog nie die fliek gaan kyk nie maar ek dink ek gaan ‘n plan maak want die trailer is klaar fokken snaaks.

Ons sien weer ou bekende karakters soos Vaatjie, Worsie en die res van die Visagie clan van “Mollie en Wors” op Kyknet. So as jy wil lag en bietjie tiet sien op dieselfde tyd dan raai ek aan dat jy ‘n draai gaan maak by jou naaste cinema en bietjie ‘n Afrikaans movie gaan ondersteun. Fokken bly tog net weg van “Liefling” af. Of as jy voel jy moet jou haat vir die kak idee van ‘n fliek wys, gaan staan buite die “Liefling” movie se deure saam jou pelle dan lag julle kliphard terwyl julle vinger wys na al die kommin dose wat daar uitgestap kom as die fliek verby is.

Hier is die “Stoute Boudjies” trailer, check dit uit!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *