Stoute Boudjies met Chanè Lee Storbeck

Laas week het @Hoerboer voorgestel ons sit vir Chanè Lee Storbeck in Stoute Boudjies. Ek het haar gekontak en sy was gaaf genoeg om vir ons ‘n paar foto’s te stuur. Dus is die eerste foto in vandag se Stoute Boudjies ‘n foto van Chanè. Julle kan haar gerus op haar Twitter gaan follow. Dankie vir die foto Chanè.

In ander nuus gevaaalik.com het ons eie Superbru pool begin vir die jaar se Super Rugby reeks. Sover het ons al 38 gevaaalike lede. As jy ook ons pool wil join kan jy al die info wat jy kort hier kry: Gevaaalik Benaai Rugby Raai. Dit gaan gevaaalik raak.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

2 Responses

  1. Francois says:

    hameny hameny hameny hameny…die drool bra..die drool

  1. March 28, 2012

    […] and  a Tomboy. She’s a lover of animals, Top Gear and sushi. Chane was recently featured on Gevaaalik.com, feel free to check it […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"