Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

8Aug/122

Stoute Boudjies laat die koue waai

Dit is piss koud. Stoute Boudjies help darem altyd dat die tempratuur so effe op gaan. Vanaand sit meeste van die gevaaalik.com crew al by Oppikoppi en soos die weer nou lyk gaan ons koud kry. Maar al gaan ons koud kry gaan ons nogsteeds baie happy wees om by Oppikoppi te wees.

Omdat meeste van ons by Oppikoppi gaan wees vir die volgende paar dae is dit heel moontlik dat dinge hier op gevaaalik.com bietjie stiller kan raak as wat dit gewoonlik is. Maak seker om @gevaaalikdotcom te volg op Twitter en ons Facebook page dop te hou vir nuus direk van Oppikoppi af. Daar sal wel nog goed hier op gevaaalik.com verskyn wat ek vooruit beplan het.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Stoute Boudjies op 'n Donderdag
Vrydag Bederf feat. Fitness_Bunny
Nog Melanie Iglesias

Posted by Ruan Stix Fourie

2 comments on “Stoute Boudjies laat die koue waai

  1. Wolf88 on said:

    Kry vir ons so spaar stoute boudjies by Oppi toe, vir die arme siele wat die naweek moet werk.

  2. My bra ek gaan my bes probeer!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers